'Ek Sterf 'n Duisend Maal in Afrika'
by Christiaan Herbst 2020-05-07 04:19:53
image1
As 'n seuntjie het ek aandagtig geluister na al die romantiese verhale van die olifantjagters, en van die waagmoed en dapperheid van die jagters op die spore van die ivoordraers...( stories soos myne) met die dood wat telkemale oor jou hare stryk. ... Read more
As 'n seuntjie het ek aandagtig geluister na al die romantiese verhale van die olifantjagters, en van die waagmoed en dapperheid van die jagters op die spore van die ivoordraers...( stories soos myne) met die dood wat telkemale oor jou hare stryk. In drome het ek myself gesien in woude en woestyne, op die spore van die ivoordraers... agter die alleenloper buffel aan... gedroom van ongelooflike avonture. Het ek maar geweet hoe waar al my drome eendag sou word. Less
  • File size
  • Print pages
  • Publisher
  • Publication date
  • ISBN
  • 6.00(w)x9.00(h)x0.57
  • 250
  • AuthorHouse
  • January 8, 2014
  • 9781491889886
Compare Prices
image
NOOK Book
image
Paperback
Available Discount
No Discount available
Related Books