Dans met die duiwel se broer
2020-05-12 00:25:07
image1
Haar eerste gewaarwording toe sy wakker word in die eenvoudige houthut is dat sy nie weet wie sy is of wat sy daar maak nie. Sy word spoedig ingelig dat sy tussen n klomp rebelle in n vreemde land is. Hulle bestemming is Tarrot, waar Sati, oftewel di... Read more
Haar eerste gewaarwording toe sy wakker word in die eenvoudige houthut is dat sy nie weet wie sy is of wat sy daar maak nie. Sy word spoedig ingelig dat sy tussen n klomp rebelle in n vreemde land is. Hulle bestemming is Tarrot, waar Sati, oftewel die Generaal, bly. Haar enigste ligpunt tussen n klomp slegte ervaringe is n herhalende droom van haar en n aantreklike donkerkop man wat oor die dansvloer gly. Groot is haar vreugde toe Sati die donkerkop man in haar droom is! En hulle is verloof! Tog is daar vrae wat aanhoudend by haar spook. Sati se optrede is ook soms vir haar vreemd. Hy kan baie liefdevol wees, maar hy het sy koue ongenaakbare kant, wat net so skielik te voorskyn kan kom. Daar is net soms daardie twyfel by haar of Sati eerlik is met haar. Veral oor die vete tussen hom en sy tweelingbroer. Is sy broer regtig die vyand? Dan lig n liedjie oor die radio een middag die sluiers oor haar geheue. Less
  • Publication date
  • ISBN
  • January 16, 2016
  • ab373d54-4e79-404b-9eba-f26a222c629c
Compare Prices
Available Discount
No Discount available
Related Books