'n Vrou gaan dokter toe
by Ray Kluun 2020-05-07 16:56:44
image1
Stijn en Carmen het alles - hulle is jonk, ryk, mooi, vervuld in loopbaan en liefde en het ‘n pragtige jong dogtertjie. As yuppies in kosmopolitiese Amsterdam is die wêreld hul speelplek. Dan kry Carmen kanker. Terwyl sy optimisties die ch... Read more
Stijn en Carmen het alles - hulle is jonk, ryk, mooi, vervuld in loopbaan en liefde en het ‘n pragtige jong dogtertjie. As yuppies in kosmopolitiese Amsterdam is die wêreld hul speelplek. Dan kry Carmen kanker. Terwyl sy optimisties die chemoterapie en bestraling ondergaan, ontvlug Stijn deur affairs en partytjies. Maar net om ook te staan te kom voor die finale eise van die lewe en die liefde. Less
  • Print pages
  • Publisher
  • Publication date
  • ISBN
  • 344
  • Tafelberg
  • April 28, 2011
  • 9780624050780
Author
Ray Kluun (Kluun to his friends) was a marketing man in a previous life. In 2001 he lost his 36-year-old wife to cancer. Kluun took his daughter Eva (then three years old) to Australia and wrote Love ...
Compare Prices
image
NOOK Book
Available Discount
No Discount available
Related Books